Ontmoet ons hoof

Leer meer oor ons hoof, Meneer At Oosthuizen.

•Skool bygewoon: Laerskool Rust de Winter en Hoërskool Gerrit Maritz

•Verwerf BA en Uitkomsgebaseerde Onderwys kwalifikasie Cum Laude deur UNISA

•Onderwysloopbaan:

•Hoërskool Pretoria-Noord

•Hoërskool Generaal Hertzog

•Hoërskool Middelburg

•Die Afrikaanse Hoër Seunskool

•HTS John Vorster

•Hoërskool Waterkloof

•Laerskool Constantiapark [Hoof]

•SAOU-hoofde bestuurskomitee | Super 12-direksielid | Voorsitter van atletiekvereniging | Rugby-eksaminator by BBLRV

•Getroud met Hanlie en het een dogter en twee seuns.

Add an author bio box at the end of your single post content template.