+27 60 411 2200

hoof@kosmosakademie.co.za

Kosmos Akademie

Meer oor ons

Meer oor Kosmos Akademie

Kosmos Akademie is ‘n trots Afrikaanse skool wat deel van Die MOS Inisiatief se skolenetwerk vorm.  Die MOS Inisiatief is ’n privaat maatskappy wat deur die Trust vir Afrikaanse Onderwys (TAO) gestig is met die doel om ‘n innoverende, inklusiewe, bekostigbare, volhoubare en toekomsgerigte skolenetwerk daar te stel.  Die MOS Skole groep bied ‘n leermodel waarbinne leerders vir die vinnig veranderende wêreld waarin ons onsself tans bevind, voorberei word.

Meer oor Die MOS Inisiatief

Die MOS Inisiatief het reeds verskeie suksesvolle modelle van onderrig en spog met jare se ondervinding in opvoedkunde en hierdie ondervinding word met groot sukses in Kosmos Akademie teruggeploeg.

Kosmos Akademie is ‘n trots Afrikaanse skool wat deel van Die MOS Inisiatief se skolenetwerk vorm.  Die MOS Inisiatief is ’n privaat maatskappy wat deur die Trust vir Afrikaanse Onderwys (TAO) gestig is met die doel om ‘n innoverende, inklusiewe, bekostigbare, volhoubare en toekomsgerigte skolenetwerk daar te stel.  Die MOS Skole groep bied ‘n leermodel waarbinne leerders vir die vinnig veranderende wêreld waarin ons onsself tans bevind, voorberei word.

Die skool is in die pragtige natuurskoon van Middelburg in Mpumalanga in die Glen Cullen Landgoed gesetel. Die argitektuur van die skool skakel nie net soomloos by die omgewing in nie, maar bied ‘n vars benadering tot leerruimtes en -omgewing waarbinne Kosmos-leerders kan groei en ontwikkel.

Volgens At Oosthuizen, ervare hoof en passievolle leerkrag, is ouers gretig vir geleenthede waarop onderrig vir hulle kinders op ‘n vars manier benader word. En dit is wat Kosmos Akademie bied! “Skole moet nie net kinders voorberei om in die 21ste eeu te floreer nie, maar ook voorberei om as entrepreneurs en lewenslange leerders ‘n sukses van hulle lewe te maak.

Skryf nou in!

- Gr RRRR tot Gr R klasse alreeds oop.

- Graad 1 tot 3 begin in 2025. Skryf vandag in!